Wednesday, 25 September 2013



Almal weet wat pastei is, maar nie almal kan dit voorberei nie. Som sê dit is heeltemal net  te ingewikkeld en te veel werk .Hier is ‘n kort pad na een van jou toekommende gunsteling disse. Jy kan dit self voorberei sonder baie moeite. Kom ons het ‘n bietjie prêt met pastei.

Die bestandele wat jy sal benodig is 2kg honderborsies, 1 ui gekap, 1 knoffelhuis, fyn gekap, ½ koppie witwyn, 6 pepperkorrels, 1 lourier blaar, sout, pepper, geknoopte moeslynsakkie,  2 tafellepels botter, 2 eiers, die sap van 1 suurlemoen, 4 gekookte eiers, 113g ham, gekap, en 1 pak deeg  (Today’s Pastry).

Stap 1

Kook hoender in een liter water saam met uie, knoffel en witwyn.

Stap 2

Voeg by die speserye,sout en pepper in moeslyn sakkie.

Stap 3

Kook saam todat die hoender sag is. Verwyder moeselynsakkie.

Stap 4

Klits die geel van die eiers met die suurlemonsap en voeg dit by die hoender.

Stap 5

Sny hoenderborsies in blokkies en sit hoender saam lae hardgekookte eiers en ham tussen in pasteiskottel.

Stap 6

Bedek met deeg en borsel met geel van eier gemeng met melk.

Stap 7

Bak vir 30 minute in warm oond, 200-C 

Vandag leer jy nie net hoe om pastei voorteberei nie, maar ook hoe om prêt te het met pasteie en teenselfde tyd te ontspan. Sterkte

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. Som sê - Sommige sê
    2. toekommende - toekomstige
    3. prêt - pret
    4. bestandele - bestanddele
    5. teenselfde tyd - terselfdertyd

    ReplyDelete
  2. Dankie vir die resep. Dit klink heerlik, en tyd besparing.

    ReplyDelete