Almal weet
wat pastei is, maar nie almal kan dit voorberei nie. Som sê dit is heeltemal
net te ingewikkeld en te veel werk .Hier
is ‘n kort pad na een van jou toekommende gunsteling disse. Jy kan dit self
voorberei sonder baie moeite. Kom ons het ‘n bietjie prêt met pastei.
Die
bestandele wat jy sal benodig is 2kg honderborsies, 1 ui gekap, 1 knoffelhuis,
fyn gekap, ½ koppie witwyn, 6 pepperkorrels, 1 lourier blaar,
sout, pepper, geknoopte moeslynsakkie, 2
tafellepels botter, 2 eiers, die sap van 1 suurlemoen, 4 gekookte eiers, 113g
ham, gekap, en 1 pak deeg (Today’s
Pastry).
Stap 1
Kook
hoender in een liter water saam met uie, knoffel en witwyn.
Stap 2
Voeg by die
speserye,sout en pepper in moeslyn sakkie.
Stap 3
Kook saam
todat die hoender sag is. Verwyder moeselynsakkie.
Stap 4
Klits die
geel van die eiers met die suurlemonsap en voeg dit by die hoender.
Stap 5
Sny
hoenderborsies in blokkies en sit hoender saam lae hardgekookte eiers en ham
tussen in pasteiskottel.
Stap 6
Bedek met
deeg en borsel met geel van eier gemeng met melk.
Stap 7
Bak vir 30
minute in warm oond, 200-C
Vandag leer
jy nie net hoe om pastei voorteberei nie, maar ook hoe om prêt te het met
pasteie en teenselfde tyd te ontspan. Sterkte
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. Som sê - Sommige sê
2. toekommende - toekomstige
3. prêt - pret
4. bestandele - bestanddele
5. teenselfde tyd - terselfdertyd
Dankie vir die resep. Dit klink heerlik, en tyd besparing.
ReplyDelete